Wie is ons?
                            
                                Die missie van die gemeente is...
Om God te verheerlik
Ons wil God verheerlik deur om self die verandering te wees en om kerngesonde gesinne te bou. Ons wil die eenheid in die gemeente te bevorder en ‘n aktiewe kanaal vir die werking van die Heilige Gees wees.
Die Volheidslewe in Christus te reflekteer in ons gemeenskap
Ons wil die behoeftes van die mense van ons gemeenskap in totaliteit aan spreek en gelowiges ontwikkel, toe te rus en geleentheid te gee vir bediening. Ons streef om lewende getuies vir Christus te wees in ons huis, by ons bure en by ons werksplek. Daardeur promoveer ons die gemeenskap van die gelowiges en die netwerk van bedieninge.
Die Volheidslewe in Christus te reflekteer in die wêreld
Ons bereik die wêreld deur die koninkryk van God te verkondig deur die bediening van die evangelie van Jesus Christus deur die krag van die Heilige Gees en om die invloed van die kerk buite sy grense en die buiteland uit te brei.
                             
                            
                         
                        
                            Dienste
                            
                                Sondag
                                Erediens Sondae om 10vm
								Nuwe Generasie kinder bediening Sondae om 10vm
								KRAGPROP Tieners Bybel fondasie Sondae om 10vm
                             
                            
                                Leefgroeppe
                                Woensdae om 7nm fasiliteer ons verskeie leefgroeppe
                             
                         
                        
                            
                                
Media
Amper waar Deel 1
   17 Augustus 2025
  
  
Amper waar Deel 2
   24 Augustus 2025
  
  
Amper waar Deel 3
   31 Augustus 2025
  
								
Amper waar Deel 4
   7 September 2025